Foto deur Micky Hoyle
SARIE KOS JUNIE/JULIE 2013

Foto deur Micky Hoyle SARIE KOS JUNIE/JULIE 2013

Nagereg

Banoffee-tertjies

(Genoeg vir 4)

Koop klaargaar tertdoppies by supermark en vul elkeen met 30 ml geblikte karamel. Sny ’n piesang in skywe en pak een lagie bo-op karamel. Klop room styf en skep bo-op piesang. Sprinkel bruinsuiker oor.