Foto deur Rodger February & Lee Malan

Foto deur Rodger February & Lee Malan

Nagereg

Bevrore bessiejogurt

  • 250 ml Bulgaarse jogurt
  • 400 g bevrore gemengde bessies
  • 65 g (80 ml) strooisuiker
  • 5 ml vanielje-ekstrak

Plaas al die bestanddele in ’n voedselverwerker en puree tot goed gemeng. Sit dadelik voor of plaas in vrieskas tot benodig.