Foto deur Micky Hoyle
SARIE KOS JUNIE/JULIE 2013

Foto deur Micky Hoyle SARIE KOS JUNIE/JULIE 2013

Nagereg

Crème Brûlêe in 5 minute

(Genoeg vir 2)

Klits 125 ml room styf. Vou 250 ml winkelvla by die room. Gooi in ramekin-bakkies. Sprinkel 15 ml bruinsuiker bo-op. Gebruik ’n blaasvlam en brand die suiker tot dit gekaramelliseer het. Laat staan sowat 1 minuut tot die karamel afgekoel het en sit dadelik voor.

  • Bistro de Jenna

    Nice !!!! rop bon la crème brûle

  • Bistro de Jenna

    Verry Nice !