sk1006volstruis3
Nagereg

Gestoofde kwepers sonder suiker

(8 porsies)

  • 2 liter koue water
  • 50 ml suurlemoensap
  • 3 – 4 middelslag-kwepers (900 g voor skil en klokhuis verwyder is)
  • 250 ml water 1 kaneelstokkie
  • 4 heel naeltjies 2 kardemomsade 1 ster-anys OF 2 cm gemmerwortel, gekneus
  • 225 ml appelsap
  • 20 ml suiwer rou heuning

1. Meng water en suurlemoensap en week die gesnyde kwepers daarin om verkleuring te voorkom. 2 Sny kwepers in kwarte. Verwyder klokhuis en behou die skil as dit gesond is. Sny elke kwart weer deur. 3 Laat water met kaneelstokkie, naeltjies, kardemomsade en ster-anys/gemmerwortel kook. Voeg gesnyde kwepers by kokende mengsel en prut vir 15 – 20 minute tot byna sag. 4 Dreineer vrugte en meet water waarin vrugte gekook is in ‘n maatkoppie af. Indien nodig, vul vloeistof met kookwater aan tot 125 ml. Laat kook die water, appelsap en heuning en voeg die kwepers en speserye by. 5 Laat prut mengsel vir 15 – 20 minute totdat die vrugte sag is, maar nie pap nie. Verkoel sodat geure kan ontwikkel. Geniet met laevet-vanieljejogurt of -vlasous.

  • http://smpkzipucccn.com/ kflzxtjxpt

    3OoNwU nnjqbgvnjtas, [url=http://cjhlryjwonwz.com/]cjhlryjwonwz[/url], [link=http://zdvwrxmdgeft.com/]zdvwrxmdgeft[/link], http://dwxyrjgammgk.com/

  • http://gbetvpfjdlau.com/ bqukjaakb

    V1eVMY pppnuwhltqcm, [url=http://qxyrqkwxkaec.com/]qxyrqkwxkaec[/url], [link=http://mguniagyjdun.com/]mguniagyjdun[/link], http://pkodzhfqquib.com/