FOTO Donna Lewis

Kosstories

Klits-en-klets-blog: Die lekkerste kaaskoek!

Nadat ’n leser onlangs ’n resep vir ’n lekker kaaskoek wou hê, het die Klits-en-klets-blogger, Liezl Vermeulen, deur ons argiewe gegrawe en die lekkerste kaaskoek-resepte opgespoor.

Basiese kaaskoek

Hierdie maklike resep kan jy net so maak of dit as die basis gebruik om jou eie lekker kombinasies te maak!

Kaaskoek vir diabete

Hierdie twee kaaskoeke is geskik vir diabete (en is die beste keuse vir ’n “skelm” soetding!).

Wees op die uitkyk vir Herman Lensing, SARIE-kosredakteur, se gesondheidsafdeling in elke uitgawe van SARIE KOS (diabetes, laktosevry, glutenvry én meer).

Vinnig, vinniger, kaaskoek

Dié kaaskoek neem nie ure om te maak nie!

1,2,3...kaaskoek1,2,3…kaaskoek!

Anderste kaaskoek

Kaaskoek hoef nie vervelig te wees nie – sit dit op dié interessante manier voor!

sr1110hoofkos_2_Karamel-kaaskoek-broodjies

Stap vir stap

Herman wys jou in dié video stap vir stap om kaaskoek te maak – ja, dit is só maklik!

sr1307_koek_v_d_maand_2_Stap-vir-stap-video: Lekkerste kaaskoek