WoodenSpoon Promosie

Nagereg

Karamelpiesangs

WoodenSpoon Promosie

Genoeg vir 4
• 60 g (60 ml)WoodenSpoonYellow Margarine
• 100 g (125 ml) suiker
• 250 ml room
• 4 piesangs, geskil
• gerasperde skil van 1 lemoen

Plaas die margarien en suiker saam in ’n diep pan. Verhit oor lae hitte tot margarien gesmelt het. Roer tot suiker gesmelt en gekaramelliseer het. Voeg 45 ml van die room by en roer
tot karamelkleurig. Sny piesangs in dik skywe en voeg by karamel. Meng versigtig deur. Klop res van room styf en skep bo-op. Sprinkel lemoenskil bo-op. Sit warm voor.