Foto deur Rodger February         & Lee Malan

Foto deur Rodger February & Lee Malan

Nagereg

Karamelroomys

  • 500 ml room
  • 360 g (1 blik) karamelkondensmelk, bietjie geklop
  • 10 karamel-toffies, gekrummel

Klits room tot net voor sagte punte vorm. Vou kondensmelk en toffies in. Sit oornag in vrieskas tot benodig.