FOTO: Donna Lewis

FOTO: Donna Lewis

Kosstories

Klits-en-klets-blog: Die lekkerste SARIE trifle-resepte PLUS ons soek jóú gunsteling-resep

Hierdie week praat ons trifle én ek soek jou lekkerste trifle-resep!

Ek kan nie onthou dat ek al ooit één Kersfees sonder ’n trifle gehad het nie. As kind was dit gewoon net lae jellie, koek, vla, room én natuurlik kersies bo-op. Vandag is dit meer uitspattig met meer bestanddele en o so lekker!

Herman se lekkerste trifle resepte

SARIE se kosredakteur, Herman Lensing, vier graag Kersfees met trifle, maar sy trifles kan defnitief vir enige geleentheid op die spyskaart wees! Hier is ’n paar van sy resepte vir inspirasie:

Trifle met Oreo’s, karamel en donkersjokolade

Groen-5303-570x746

Trifle met meringue, bessies en panna cotta

Blou-5341-570x746

Lemoenvla-trifle

8_310wEenvoudiger trifle

sr1109kosrespte_8_Vinnige suurlemoentrifle

sk1106poeding_14_Brownie-en-bessie-trifle

sr1012bosveldkos_2_Spin suiker só vir ’n indrukwekkende trifle

spin

Nou soek ek jóú lekkerste trifle-resep vir die Klits-en-Klets Kok-blog!

Stuur jou lekkerste trifle-resep en ’n kort motivering oor waarom dit spesiaal is na klitsenkletskok@gmail.com teen Sondag 22 Desember om ’n kans te staan om jou trifle volgende week op hierdie kosblog te sien!

Ek wag opgewonde om van jou te hoor en te smul aan jou resep!

Klits-en-Klets Kok

Liezl

Klits-en-Klets Kok Volg my ook nou hier en kook saam:

Twitter: @KlitsenKletsKok

Facebook: Klits en Klets Kok

Instagram: klitsenkletskok