Foto's deur Micky Hoyle

Foto's deur Micky Hoyle

Nagereg

Rooiwynpere met room en koekies

(4 – 6 porsies)

  • 1 bottel (500 ml) pere in rooiwyn
  • 1 pakkie hartjie-koekies
  • 250 ml room, styfgeklop
  • amaretti-koekies om saam voor te sit (opsioneel)
  • versiersuiker om oor te sif

Al wat jy hoef te doen is om al die bestanddele mooi te rangskik op elke bord. Breek van die amaretti-koekies fyn en sprinkel oor.