FOTO Donna Lewis

Nagereg

Wimbledon toe met aarbeie en room…

Dit is weer dié tyd van die jaar wanneer die wêreld op Wimbledon saamtrek. En behalwe vir topklas-tennis, smul almal ook aan aarbeie en room. Hier’s ’n paar inspirasie-resepte vir tennis-tyd!

 

Aarbei-kersboom (hooffoto)

sk0812bessies04_310w

Brosbrood met aarbeie en room

Franse blaardeeg met aarbeie en room

Mille Feuillie (franse blaardeeg) met room en aarbeie

Aarbei-mousse

Aarbei-wafers

Aarbei-wafers

Aarbei-roomys

Aarbei-roomys

Donna Lewis

FOTO Donna Lewis

Roos-en-aarbei-pons

Wimbledon-modes – kyk hier!