Ontbyt

Kruie-omelet

’n Baie maklike manier van omelet maak. Die omelet pof op wanneer jy dit onder die rooster-element van die oond plaas. genoeg vir 1 • 1 takkie vars pietersielie • 3 vars basiliekruidblare • 3 grasuie • 3 eiers • 15 ml …

Lees verder
Ontbyt

Patat-mengelmoes met feta en geposjeerde eier

Van die dinge wat ons mis as ons in Brasilië is, sê die skrywers, is ontbyt met eiers. “Maar ons eet nie so nie,” het David se vriend Gustavo verduidelik. Ons het gedink as ons dit maak met ’n Brasiliaanse geurtjie daarby, sal ons homkan oorreed om dit te probeer. Patat word dikwels in die noordoostevan Brasilië vir ontbyt geëet en ditvorm die basis van dié resep vir eiers en souterige gekrummelde feta. Ons gaan dit in ons koffer pak as ons weer vir Gustavo gaan kuier!

Lees verder