Ontbyt

Sorghum-pap

4 porsies

  • 250 ml sorghum
  • 150 ml water
  • 500 ml water
  • 2 ml sout

Week sorghum in 150 ml water vir 1 uur. Bring 500 ml water en sout tot kookpunt. Voeg geweekte sorghum by en roer. Laat pap vir sowat 30 minute prut tot sag. Sit voor met melk en heuning.