SARIE JUNIE 2014-uitgawe

SARIE JUNIE 2014-uitgawe

Kos

SARIE JUNIE 2014 RESEPTE

10 Aartappel geregte

ń Nederige groente, maar aartappels is spoggerig as bykos vir van ń braai en ń Sondag-middagete tot ń laataand-peuselhappie en uithaler-voorgeregte

Warm Aartappelslaai
Kaaskrokette met mayonnaise
Aartappel-koek
Koue griekse aartappelsous
Gebraaide gnocchi met salie
Sampioen-kapokaartappels
Aartappel-fondant
Aartappelslaai met pesto, aspersie en eier
Aartappelsop met spek en preie
Gordan Ramsay-tjips