Oondgebakte hoender
Pasta

Pastaslaai

Pastaslaai is lekker vullend en min moeite, en ewe smaaklik as middagete. genoeg vir 6 • 250 g pasta (bv. alfabet-pasta) • 500 g dikgesnyde strepiespek (streaky) • 2 mielies • 6 klein komkommers • 200 g kersietamaties, gehalveer • 200 g …

Lees verder
Dieet

Eet nóú: boontjie- en saadspruite!

2016 se kragkos is … spruite!  10 redes waarom jy spruite moet eet: Dit versterk jou immuunstelsel Spruite bevat vitamien K, ’n vet-oplosbare vitamien wat ook proteïen bou Spruite verbeter jou bloedsomloop Spruite is ’n baie goeie bron van ’n verskeidenheid voedingstowwe soos vitamien B, vitamien E, vitamien C en proteïene wat, danksy die …

Lees verder
Resepte

Bone-en-Tuna-Slaai

Genoeg vir 4 Dreineer 2x400g-blikke cannellini-bone in ń vergiettes. Spoel goed af met koue water. Plaas bone in ń mengbak. Voeg hand vol fyngekapte pietersielie, 100ml olyfolie, sap van ½ suurlemoen en 1 fyngekapte knoffelhuisie by en meng goed deur. Geur met …

Lees verder