Foto deur Micky Hoyle SARIE KOS FEB/MAART 2013

Nagereg

Turkse vrugteslaai

(genoeg vir 6)

  • sowat 600 g lietsjies sonder dop
  • 200 g vars kersies
  • 250 g rooi druiwe, gehalveer
  • 12 vars appelkose, gehalveer en ontpit

Meng al die vrugte en sit voor met Turkse lekkers.