Resepte

Karamelsous

Resep deur Nadège Lepoittevin-Dasse Karamelsous • 100 g (125 ml) suiker • 125 ml room • 10 ml pienk sout Plaas suiker in middelslag-kastrol en roer oor lae hitte met ’n houtlepel tot dit begin smelt. Voeg room en sout by en …

Lees verder
Resepte

Soetrissiesous

Resep deur Nadège Leipoittevin-Dasse Soetrissiesous • 1 rooi soetrissie, skoongemaak • 1 knoffelhuisie • 60 ml olyfolie • 125 ml jogurt • hand vol kasjoeneute • groot knippie rooipeper Sny soetrissie in growwe stukke en plaas saam met res van bestanddele …

Lees verder
Resepte

Vinaigrette

Vinaigrette • 50 ml olyfolie • 30 ml suurlemoensap • 10 ml Dijon-mosterd • 1 eiergeel • 5 ml bruinsuiker • sout en varsgemaalde swartpeper Verhit oond se rooster-element. Smelt botter in ’n kastrol. Voeg meel by en roer tot …

Lees verder