Ma skryf na groot hartseer: ‘Kinders gee oneindig meer as wat ek kan verwoord’
“Om ’n kind te hê is geen vanselfsprekendheid nie. Dis ook nie vanselfsprekend dat jy hom of haar lewenslank sal kan geniet nie. Dit bly ’n voorreg wat nie almal beskore is nie.”