Foto deur Donna Lewis SARIE KOS JUN/JUL 2012

Resepte

Sampioen-bruinsous

Verhit 45 ml botter tot warm in middelslag-pot. Voeg 250 g gehalveerde wit sampioene by. Braai 5 – 8 minute of tot goudbruin en gaar. Gooi bruinsous by en laat kook 5 minute. Sit voor.