Foto deur Micky Hoyle SARIE KOS FEB/MAART 2013

Resepte

Beet-atjar-bruschetta met sterk cheddarkaas

Die atchar en die kaas pas perfek bymekaar.
(genoeg vir 4)

  • 40 g vars roketblare
  • 4 snye bruschetta
  • sowat 100 g sterk cheddarkaas
  • beet-atjar

Plaas vars roketblare op snye bruschetta. Sny kaas in skywe en plaas bo-op. Skep beet-atjar bo-op.