sk0912happies03
Resepte

Camembert-crostini

(16 porsies)

Rooster 16 snye Franse brood weerskante onder rooster-element van oond. Sny ‘n 125 g-camembert-kaas in 16 wiggies. Plaas ‘n wiggie op elke broodjie. Skep ‘n halwe teelepel appelof
kweperjellie bo-op elkeen.