sk0912happies04
Resepte

Caprese-kebabs

(6 – 8 porsies)

Ryg 100 g baba-sampioene, 200 g klein rosa-tamaties, 100 g mozzarella-kaas (in blokkies gesny), 100 g ontpitte groen olywe en vars basiliekruidblare op klein sosatiestokkies. Sit voor met ‘n bakkie olyfolie om dit in te doop.