MOOD GS groente gesond kos
Kos

Is groente die nuwe vleis?

Vergeet eers van die hoë vleispryse en oorweeg vir ’n oomblik die eindelose voordele van groente! 

Al hoe meer mense neig om een keer per week vleislose aandetes te maak. Dis nie net voordelig vir jou kosbegroting nie, maar ook vir jou gesondheid. En deesdae is dit ’n groot tendens om meer vars groente en grane deel van jou daaglikse dieet te maak, berig Vogue. Die hoeveelheid groente op Amerikaanse spyskaarte het verlede jaar met 47% gestyg!

Probeer gerus hierdie lekker vleislose gereg uit SARIE KOS en word geïnspireer om minder vleis en meer groentegeregte te geniet.

_MG_1382-Edit

Kry resep hier.

Bron: Vogue

Lees ook

Inspirasiekos met SARIE  plus wenke vir jou eie groentetuin

Almal eet nou “superkos” kale