FOTO: Micky Hoyle

FOTO: Micky Hoyle

Ontbyt

Hawermout met toffie-appels

Maak 4 pakkies Oats-so-easy aan met 1 liter warm melk. Laat staan tot dit verdik. Sny 2 appels in ringe en braai in 30 ml botter, 30 ml bruinsuiker en 5 ml heuning tot gekaramelliseer. Sit hawermout voor met toffie-appels.