Foto deur Micky Hoyle SARIE KOS OKT/NOV 2012

Resepte

Kaas gemarineer in olyfolie

Wat ʼn lekker manier om dié kaas te geniet!

  • 150 g sagte wit kaas
  • 200 ml olyfolie
  • 30 ml asyn
  • 10 peperkorrels
  • 4 huisies knoffel, in dun skyfies gesny
  • so 10 vars dragonblare (tarragon) – as jy nie vars dragon kan kry nie, gebruik vars tiemie of 3
  • lourierblare

Sny die kaas in blokke. Meng die olie, asyn, peperkorrels, knoffel en dragonblare. Gooi nou oor die kaasblokkies en laat vir 3 dae marineer.