Kosstories

Vleisloos met min moeite!

Ons almal is deeglik bewus van die stygende kospryse en hoe dit jou daagliks kan beïnvloed – veral wanneer jy vleis in jou kosmandjie laai. 

Raak kreatief en probeer gerus om een dag in die week vleisloos te eet. Dit sal nie net jou beursie goed doen nie, maar ook jou gesondheid omdat jy dan meer groente inkry.

Hier is ’n paar idees vir vleislose geregte wat maklik en vinnig is, want wie het nou op ’n Maandagaand tyd en lus om vir ure voor die stoof te staan?

Vegetariese-burger

Kry die resep hier

Quiche met spinasie-en-feta of mengel-groente-en-feta

Kry die resep hier

Vinnige-groentesop (perfek vir die koue weer!)

Kry die resep hier

Karamel-uie-en-olyfpasta

Kry die resep hier

Polenta-met-pestosampioene

Kry die resep hier

Lees nou

Begin elke dag op ’n hoë noot

Herman toets: Skil eiers onder 1 minuut

Amerikaners sien Kaapse Breestraat raak