Pampoen-en-garnaalsop
Resepte

Pampoen-en-garnaalsop

My nuwe weergawe van die klassieke Franse vissop bouillabaisse. Dit word tradisioneel met tamatie gemaak, maar ek maak dié een met pampoen. genoeg vir 6 • 45 ml olyfolie • 45 ml botter • 1 ui, fyngekap • 2 knoffelhuisies, fyngekap • 2 brandrissies, fyngekap • 30 ml kerriepoeier • …

Lees verder
Kos

Chorizomossels

Knus om die tafel Chorizowors is vol geur en gee die mossels ’n lekker smaak, dus kry ons chorizomossels. genoeg vir 6 • 45 ml olyfolie • 1 ui, fyngekap • 2 knoffelhuisies, fyngekap • 325 g chorizowors, in ringe gesny • …

Lees verder