Foto's deur Micky Hoyle

Foto's deur Micky Hoyle

Resepte

Dukkah-tunasteak

Verhit ’n klein bietjie olyfolie in ’n pan en braai die tunasteaks, maar onthou dit word droog as dit heeltemal gaar is. Ek braai net die buitekant en los die middel rooi, maar jy sal moet eksperimenteer, veral as jy nie vis ken nie. Dis baie lekker saam met slaai en ’n glas witwyn daarby.