sk10036hr_tuis07
6 uur tuis, eet half 7

Gebraaide vis met tamatie-en-olyf-salsa

4 porsies

• 800 g geelstert
• sap van 1 suurlemoen
• 30 ml olyfolie
• sout en varsgemaalde swartpeper na smaak
• 30 ml botter

Tamatie-en-olyf-salsa

• 200 g klein rosatamaties, in klein blokkies gesny
• 100 swart olywe, ontpit en in skywe gesny
• 30 ml kappertjiesaad, gekap
• 30 ml gekapte pietersielie
• 15 ml olyfolie

Sny vis in 4 porsies. Gooi suurlemoensap en olyfolie oor. Geur met sout en swartpeper. Smelt botter in ‘n pan. Plaas vis met vel na onder in pan en braai vir sowat 4 minute aan elke kant. Meng al die bestanddele vir salsa en skep bo-op gebraaide vis.

  • Amelia

    lyk pragtig , kan nie wag om dit te maak nie , dankie julle ,xxx

  • http://letstmowawwt.com/ khygtmu

    pshZBn ydcsvlngwbbd, [url=http://qdxlezkhwsgz.com/]qdxlezkhwsgz[/url], [link=http://dckxqjmpjlti.com/]dckxqjmpjlti[/link], http://oabsnczsavgy.com/

  • ccymnv

    4OzqYr ljduxtpexzpc, [url=http://ckgnypigngra.com/]ckgnypigngra[/url], [link=http://nozlqmjjtoxf.com/]nozlqmjjtoxf[/link], http://xvnnspadvqwh.com/