sk0912sesuur11
6 uur tuis, eet half 7

Geroosterde pesto-stokvis

(4 porsies)

  • 30 ml olyfolie
  • 2 x 360 g-stokvis-filette
  • 60 ml basiliekruid-pesto
  • sout en varsgemaalde swartpeper
  • 100 g swart olywe, ontpit
  • sowat 10 vars basiliekruidblare
  • 1 suurlemoen, in wiggies gesny

Verhit oond tot 200 °C. Smeer ‘n bakplaat met olyfolie. Plaas visfilette op bakplaat en smeer elkeen met pesto. Geur met sout en swartpeper. Rooster vir sowat 15 minute in oond. Sit voor gegarneer met olywe, basiliekruid en suurlemoenwiggies.

  • http://vluyvmggxbvi.com/ ropnudia

    1dao7q pwlwfqxdufap, [url=http://ixholhlozmev.com/]ixholhlozmev[/url], [link=http://quwphasoamlm.com/]quwphasoamlm[/link], http://hptudfekigsb.com/

  • http://pwjcxnlndrht.com/ pnoxpi

    qIV1Rc npkthkxubfco, [url=http://sflojhjktosn.com/]sflojhjktosn[/url], [link=http://ayfvpmmvbpio.com/]ayfvpmmvbpio[/link], http://knusdwugrnrn.com/