Foto's deur Micky Hoyle

Foto's deur Micky Hoyle

Resepte

Soortvan-vissop

30 minute – 4 porsies

  • 6 aartappels, geskil en in dun skyfies gesny
  • 1 ui, gekap
  • 250 ml water
  • 250 ml melk
  • sout en varsgemaaldeswartpeper na smaak
  • 750 g stokvis-filette, in stukke van sowat 15 cmgesny
  • 2 blikkies (200 g elk) steurgarnale, gedreineer
  • 250 ml room
  • 2 vars dilletakkies, fyngekap
  • 1 suurlemoen, in wiggiesgesny

Plaas aartappelskyfies en ui in ’n diep pan met die water en melk. Geur met sout. Bring tot kookpunt en kook vir sowat 15 minute tot aartappels sag is. Voeg vis by en kook vir sowat 5 minute tot gaar. Roer steurgarnale en room by. Laat deurwarm word en geur weer indien nodig met sout en swartpeper. Sprinkel dille oor en sit voor met suurlemoen-wiggies