Resepte

Steurgarnaal-pakkies

(sowat 6 porsies)

Koop 300 g klaargaar steurgarnale. Dompel sowat 140 g mange toutertjies vir sowat 4 minute in kookwater. Draai ‘n ertjiepeul om elke steurgarnaal en steek vas met ‘n tandestokkie. Baie lekker met mayonnaise.