Vleisbotter
Bykos

Vleisbotter

Sit hierdie geurige vleisbotter saam met die tuisgebakte brood voor. • 250 g-pak opgekapte spek • 225 g chorizo-wors, fyngesny • 500 g gesoute botter Verhit braaipan tot warm en droogbraai spek en wors tot goudbruin en bros, sowat 5 – 8 minute. …

Lees verder