6 uur tuis, eet half 7

Gebraaide niertjies in roomsous op bruschetta

(4 – 6 porsies)

  • 45 ml olyfolie
  • 1 ui, fyngekap
  • 2 knoffelhuisies, gekap
  • 400 g niertjies, skoongemaak
  • 45 ml brandewyn of sjerrie
  • 250 ml room
  • 45 ml gekapte pietersielie
  • sout en varsgemaalde swartpeper
  • 6 snye brood van jou keuse
  • 45 ml botter

Verhit olyfolie tot warm in ‘n pan. Voeg ui en knoffel by. Braai vir sowat 5 minute of tot goudbruin. Voeg niertjies by en braai vir sowat 5 – 8 minute aan ‘n kant of tot goudbruin. Voeg brandewyn by en laat kook weg. Voeg room en pietersielie by en verlaag hitte. Laat stadig prut tot room met helfte verminder het. Geur goed met sout en peper. Verhit ‘n riffelpan tot vuurwarm, die rook moet letterlik daaruit trek. Smeer brood alkant met botter. Rooster in warmpan tot bros en goud. Sit gaar niertjies voor op bruschetta met sous.

  • jqgpom

    6Jfe3X vehppxgsvfit, [url=http://mnijhmtwvxiy.com/]mnijhmtwvxiy[/url], [link=http://gfskiudjceci.com/]gfskiudjceci[/link], http://jsxgjzpkcali.com/