Kosstories
-
Kook & Geniet verkoop oor 'n miljoen eksemplare
SARIE Januarie 2012 | Kommentaar: 1
Kook & Geniet en Cook & Enjoy deur S.J.A. de Villiers het pas die verkoopsyfer van 1 111 111 oortref.
-
Herman Lensing: "Sonder hierdie kosboeke kan ek nie!"
SARIE Januarie 2012 | Kommentaar: 1
SARIE-kosredakteur, Herman Lensing, verklap hoekom hierdie kookboeke sy top 5 is.
-
Nico Nel se geheime boereworsresep
Hy is ’n man van baie stories, kook deesdae op TV (kykNET) en ken van boerewors maak. En hy is nie skaam om sy sappige resep met SARIE KOSlesers te deel nie.
-
Kelner, daar’s ’n diva in my vrugteslaai
SARIE KOS Des 2011/Jan 2012
-
Na-gereg: 'n Veilige Kombuis
SARIE KOS Des 2011/Jan 2012
-
SARIE KOS Februarie / Maart 2012 nóú te kry! Hier's 'n lusmaker
SARIE KOS Feb/Mrt 2012 | Kommentaar: 2
Van trendy kosklubs en pop-up-eetplekke tot spog-resepte met maalvleis. Jy kan eenvoudig nie hierdie uitgawe van SARIE KOS mis nie!
-
Kersspyskaart inspirasie!
SARIE Desember 2011
Elke Kerstafel het sy gróót gunstelinge: Ouma se hoenderpastei, daardie vra-vir-nog-wildsboud, die Karoo-lam met sy sousie. Dié keer sê ons wat jy saam met jou vleisgeregte kan eet om jou Kersete onvergeetlik te maak – van spesiale slaaie tot bygeregte en poedings so reg vir ’n fees!
-
SARIE TV - Maak jou eie karamelroomys-soene stap-vir-stap
SARIE Desember 2011
Herman Lensing, SARIE se kosredakteur, wys stap-vir-stap hoe om jou eie karamel-roomys-soene te maak. Dit is makliker as wat jy dink.

















Kry jou SARIE oral, enige tyd