Kosstories

Burger-Saterdag! Barbara se 5 bestes

Vandag is wêreldwyd Hamburgerdag. Dit is een lekkerte wat ons almal geniet, of dit met ‘n geurige patty of ‘n vegetariese variasie is. G’n wonder dat die hele Mei-maand aan burgers opgedra word.

Hier is 5 van Barbara se beste burgers

Hoenderburger met parmesaankors

Kry die resep hier

Lamsvleisburger met mozzarella-kaas en hoemoes

Kry die resep hier

Beesvleisburger met cheddarkaas en gekaramelliseerde uie

Kry die resep hier

Varkvleis-en-bloukaasburger met spek

Kry die resep hier

Sampioenburger

Kry die resep hier

Kyk ook SuzelleDIY se “Ultimate burger”video

sarie001

Kry ook lekker idees vir bygeregte met uie HIER.

Lees nou

Op soek na ’n burger

Gordan Ramsay-tjips