Table-9530
Kom eet by my

Tradisionele Paasfees-spyskaart vir die langnaweek

Soos die meeste vieringe het Paasfees ook ’n sterk kostradisie. In die Kaap beteken Goeie Vrydag vir baie kerrievis, en Paasbolletjies (hot cross buns) is sinoniem met dié tyd.

SARIE.com se kosredakteur, Tanya Fourie, het dié spyskaart vir die langnaweek saamgestel. Lekker eet en geniet die samesyn!

Vrydag

Tradisionele kerrievis | Maak jou eie Paasbolletjies

sr1104kos_8_

Saterdag

Berei hierdie geurige hamburgers vir ’n gesellige kuier saam met familie en vriende.

June_Get_the_Look_Beer-4-Edit

Sondag

Die groot Sondagmaal.

Gevulde lamsboud | Oondgebraaide aartappels | Stowe-groenbone met witpeper |  Gebraaide peer, okkerneute en roquefortkaas | Pekkanneutpoeding