FOTO: Mickey Hoyle
FEB/MRT 2014

FOTO: Mickey Hoyle FEB/MRT 2014

Kosstories

5 heerlike pizza-opsies + WEN ’n mikrogolfoond

Al kom pizzas oorspronklik uit Italië, is dit wêreldwyd ’n gunsteling – ook in SA!

5 lekker pizza-kombinasies

1) Pizza met bloukaas en gekaramelliseerde uie 

2) Spek-en-vy-pizza met vars roket

3) Tamatie-mozzarella-en-chorizo-pizza

4) Tamatiesmoor-en-boerewors-pizza

5) Pizza met songedroogde tamaties, fetakaas en avokado (foto onder)

FOTO: Mickey Hoyle SARIE KOS FEB/MRT 2014

FOTO: Mickey Hoyle
SARIE KOS FEB/MRT 2014

Maar om pizza in jou eie huis te maak, kan soms moeite wees.

whirlpool

Whirlpool se nuwe JetChef-mikrogolfoond bak die perfekte bros pizza in net 8 minute.

Effect Image - JT 479 IX

Whirlpool se 6th Sense-tegnologie gebruik ingeboude sensors om die vlak van humiditeit te bepaal en pas dan die tyd en krag aan vir die perfekte kookresultaat, verduidelik Michelle Morrick, bemarkingskommunikasiebestuurder van Whirlpool.

“Dit lewer uitstekende resultate en bespaar bronne deur vir jou te dink”

- Michelle Morrick

Lees HIER meer oor die 6th Sense JetChef-mikrogolfoond.

Besoek: Whirlpool se webtuiste | Twitter-blad | Facebook-blad

WEN ’n Whirlpool JetChef-mikrogolfoond

1 gelukkige SARIE.com-leser kan ’n Whirlpool JetChef-mikrogolfoond ter waarde van R4 500 wen. Al wat jy moet doen is om jou besonderhede in te vul en die maklike vraag te beantwoord. Die wedstryd sluit op 16 Februarie 2016 om 00:00.

Deur in te skryf vir die wedstryd, aanvaar jy die reëls en voorwaardes

DIE WEDSTRYD IS NOU GESLUIT