Kosstories

Appel-liefie

Droomkos

Appel-liefie

Goeie alternatief
As jy nie jou eie wil maak nie, is Goldcrest se gebottelde appelmoes ‘n uitstekende alternatief. Sowat R21,99. Beskikbaar by supermarkte.

Wat is die verskil?

Cassia (onder) is donkerder, dikker en meer aromaties as kaneel (bo), en word gebruik vir sout geregte en kerries. Kaneel is soeter en meer delikaat en perfek vir soet geregte.

Amandels
Gevlokte amandels van Pick ‘n Pay Choice is in die maklike appeltertjies op gebruik.

Heerlike botter

Regte botter bly bobaas! Lurpak se gesoute en ongesoute botter is beskikbaar in 250 g en 125 g stafies. Beskikbaar

Suiker vir appelkoek

Donker, onverfynde Selati Muscavado het ‘n melasse-geur. Gebruik dit pleks van bruinsuiker vir die appelkoek. Sowat R8,99 vir 700g.