Kosstories

Bak heerlike koeke saam met SARIE, Spree en Cake Boss

Jy het al op TV die wonderlike koeke gesien wat Buddy en die Cake Boss-span optower in die kombuis van Carlo’s Bakery. Nou kan jy ook sulke indrukwekkende skeppings voorsit met die hulp van Cake Boss-produkte – nou te koop in die SARIE-winkel binne Spree.

Almal is deesdae gaande daaroor om pragtige koeke voor te sit. En met dié produkte raak dit al hoe makliker om dit te doen. (Kyk ook onderaan dié storie na lekker koekresepte uit SARIE en SARIE KOS.)

SARIE.com en Spree gee jou nou die kans om R1 000 se Cake Boss-produkte te WEN. Al wat jy moet doen is om @SARIETydskrif en @spreecoza op Twitter te volg en die volgende te twiet:

Ek wil wen met Cake Boss, @sarietydskrif en @spreecoza #spreewen

CakeBoss_Twitter_2

*Bepalings en voorwaardes geld – lees dit HIER.

Cake Boss-produkte

Heerlike koek-resepte op SARIE.com