• Rita

    Mag ons die resep die resep op die internet kry …. om hier in Engeland te maak! Groot asseblief! My mond water al!

  • Claudia

    Ek het vandag die nuutste Sarie Kos gekoop – dankie vir nog ‘n kleurvolle uitgawe! Dit is ‘n plesier om deur ‘n Sarie Kos te blaai – pragtige foto’s en natuurlik baie wonderlike resepte. Ek gaan sommer gou-gou dié melktert probeer – lyk heeeeerlik!
    Groete Claudia

  • Hannely

    Wat is die kleur/naam/kode/ verf van die kassies in die agtergrond asb??

  • leizelle

    how can i get hold of this recipi im in the us want to make it for birthday

  • Antionette Taljaard

    Kan ek ook asb die wen melktert resep kry? Ek is in Atlanta, VSA en baie moeilik om Sarie hier te kry. Lees gereeld op die net en verlang.

  • Dorette

    Ek is ook baie opgewonde om nuwe resep te probeer!Ek bly in Kanada en ons almal is die heel tyd lus vir ietsie eg Suid-Afrikaans te ete.Wat verlange nie aan n mens kan doen nie! Sal bitter graag resep wil kry!!

  • Marina

    Ek sal ook baie graag die wen melktert resep hier in die VSA wil probeer.

  • Ronel

    Ek het die Sarie Kos ‘Beste melktert in die land’ resep hier in die tydskrif voor my en wil graag aanstuur vir my tannie in Vancouver. Toe sien ek ek kan die naaswenners se resepte op hierdie web tuiste kry. Waar kan ons die wenner se resep op die web kry? Dis so baie om oor te tik! Help asb

  • rita

    Ek soek ook die wenresep op die web tuiste!!

  • rita

    ek dink nie die kommentaar word gelees nie, want sien dat vanaf 1 april word daar al na die resep op die webtuiste gesoek!!

  • Dalene Smith

    Is daar enige manier waar ek resepte kan kry sonder eiers. My kleindogter is allergies vir eiers en grondboontjies, partykeer wil ons iets lekker maak om te eet dan kry ek haar so jammer en ons los dit sommer. Meeste van die resepte gebruik eier wat kan ek gebruik om dit te vervang, ek sal dit baie waardeer as daar enige iemand is wat ek en haar ma hiermee kan help. Kan ons nie in die Sarie Kos dalk van die resepte kry nie sy is maar net 4 jaar oud en ook maar n lekker soettand
    Baie dankie Dalene Smith

  • Jannie