Kosstories

Basiliekruid

My kos

Sappig
Jy sal ’n blikkie tamatiesap van All Gold nodig hê vir die koue basiliekruiden- jogurt-sop. Dit kos sowat R5,50 vir 200 ml by supermarkte.

Kook mooi
Baba- Mediterreense aartappels het ’n ferm, wasagtige tekstuur en is ideaal om te kook. Dit kos sowat R9,50 vir 700 g by supermarkte.

Soet spyse
Ons gebruik in kookkuns meestal eenjarige, soet basiliekruid wat ’n sterk en unieke, pikante geur het. Dit is veral heerlik in Italiaanse disse en saam met
tamatie. Dit kos sowat R6 vir 30 g by Woolworths.

Presto pesto
Hou ’n botteltjie Pesto Princessbasiliekruid- pesto in jou yskas as jy nie tyd het om jou eie te maak nie. Dit kos sowat R30 by supermarkte.