Untitled1
Kosstories

Bobaasbakker? Jy kan in ’n tydskrif verskyn!

Ken jy iemand wat sy of haar weg tot glorie kan bak? Dalk jy, jou ma, broer, niggie of tannie?

promotion tag

Benoem of word benoem en neem deel aan Moir’s se ‘Bake your way to Greatness’-wedstryd deur hulle in die kommentaar-blokkie op Facebook te ‘tag’.

Elke week het Moir’s ’n ander uitdaging waarvoor jy Moir’s-produkte moet gebruik. Deur net iemand te benoem staan jy ook ’n kans om jóú deel van pryse ter waarde van R35 000 te wen.

Hoe om te wen 

  1. Toor iets lekkers op uit ’n keuse van 2 Moir’s-produkte (Moir’s kies vir 5 weke elke week 2 produkte waarmee jy moet bak)
  2. Deel jou gebak op Moir’s se Facebook-blad (die Moir’s-produk wat jy gebruik moet in die foto wees)
  3. Vra vir mense om vir jou skepping te stem in die Moir’s Facebook-galery. Hoe meer ‘likes’ jy kry, hoe groter is jou kans om te wen.
  4. 5 bekendes gaan ook help om die finaliste se gebak te beoordeel

Die GROOT prys! R15 000 se kombuisgereedskap en ’n artikel oor jou en jou resepte in twee leefstyl-tydskrifte en aanlyn.

Maak seker jy lees die terme en voorwaardes.

Untitled