Kosstories

Braai saam van voor- tot nagereg

Braai saam met SARIE. Ons wys jou hoe jy van voorgereg tot nagereg die vreugde van kole kan geniet. Nooi vriende en familie saam om die vuur die naweek …

Paella op die kole

Kry die resep HIER

Hoenderpastei op die kole

Kry die resep HIER

Lamsribbetjies met koljander en bruin asyn

Kry die resep HIER

Groot braaibrode

Kry die resep HIER

Aartappelslaai op ’n stokkie

Kry die resep HIER

Karamel-broodpoeding

Kry die resep HIER

Laai jou gratis spyskaart HIER af en druk dit uit vir jou braai!

Spyskaart