Hoe klink jóú Afrikaans?

Brasilië se beste kos in Afrikaans

Maak hierdie geregte met ’n Brasiliaanse geurtjie in jou eie (Afrikaanse) kombuis!

Portugees: Feijoada
Afrikaans: Swartboon-en-spekslaai

Kry die resep hier

Portugees: Empanadas
Afrikaans: Bobotie-fillo-pakkies

Kry die resep hier

Geroosterde-vleiskebabs

Kry die resep hier

Geroosterde-hoender-met-paprika

Kry die resep hier

Portugees: Arepas
Afrikaans: Papkoekies-met-boerewors-en-tamatiesmoor

Kry die resep hier

Afrikaans is kleurryk, Afrikaans het ritme, Afrikaans het seggenskap en Afrikaans het nut! Afrikaans is uniek en Afrikaans is universeel. Afrikaans is … oppibôl! Só skryf hulle op afrikaans.com – die splinternuwe platform vir enigiets en alles Afrikaans.

Wys hoe lyk jóú Afrikaans op afrikaans.com en jy kan tot R10 000 WEN!

Selfie 1667 × 833