Kosstories

Roer! – Corine du Toit se koue komkommersop

Koue Komkommersop

Bestanddele

  • 1 ui
  • 1 komkommer (geskil en pitte uitgehaal)
  • 1 koppie groente-aftreksel
  • 1 koppie vetvrye ongegeurde jogurt
  • 2 knoffelhuisies
  • ½ koppie pietersielie
  • ½ koppie kruisement
  • ¼ koppie suurlemoensap
  • sout en pepper na smaak

Metode:

1. Sny ui in stukkies en braai in olyfolie. Laat afkoel.
2. Gooi al die bestanddele bymekaar en verwerk in voedselwerker tot glad.
3. Sit voor met rogbrood en olyfpatee.

Kyk die Roer! episode hier

  • http://tjeegkuixjhk.com/ vjxfewydd

    4qncAW ejcgeqhxgsxj, [url=http://qjslrmpzaloa.com/]qjslrmpzaloa[/url], [link=http://pycvrxkrzcsv.com/]pycvrxkrzcsv[/link], http://huvaymosvcbo.com/