Die Nataniël Tafel
Die Nataniël Tafel

Al ‘Die Nataniël Tafel’-resepte

Kry al die resespte van Die Nataniël Tafel se tweede seisoen hier:

Nataniël kook met eiers (episode 1)

16 Julie 2013

Eiers is nie nét vir ontbyt nie…

SARIE se Herman se kook ook met eiers!

Nóg 5 lekker resepte met eiers + Die Nataniël Tafel

 

Nataniël se vinnige respete (episode 2)

23 Julie 2013

Nou kan ons vinnige, ‘gesonde kitskos’ by die huis maak…

SARIE se kosspan maak penne-pasta

Nóg 7 blitsvinnige resepte + Die Nataniël Tafel

 

Nataniël kook resepte met besondere stories daar agter (episode 3)

30 Julie 2013

Nataniël kook met sy ‘storie-geure’…

Maak Herman se oondgebraaide hoender

SARIE Onthou-kos + Die Nataniël Tafel-resepte

 

Nataniël gee ’n nuwe betekenis aan peusel-kos (episode 4)

6 Augustus 2013

Heerlike happies vir wanneer die hongerpyne net te erg knaag …

Heerlike bros polenta-aartappels uit die SARIE-kombuis

5 Maklike peuselhappies + Die Nataniël Tafel resepte

 

Nataniël pak ’n smul lekker kosblik (episode 5)

13 Augustus 2013

Met dié sal jy die hele tyd wil ‘pouse’ hou…

Knibbel aan dié happiegroot braaibroodjies

SARIE se kosblik-happies + Die Nataniël Tafel

 

Nataniël kook met kruie (episode 6)

20 Augustus 2013

Kruie kraai koning in dié resepte…

Herman se heerlike kruiewors!

SARIE kook met kruie + Die Nataniël Tafel

Nataniël kook met wyn- uit die bottel in die pot (episode 7)

27 Augustus 2013

Wie het gesê wyn is net om te drink?

Lees ook Nataniël se kwinkslae van dié episode!

SARIE kook met wyn in die kospotte + Die Nataniël Tafel resepte

 

Nataniël kook uit sy tuin (episode 8)

3 September 2013

‘n Mens hoef nie altyd dadelik winkel toe te ry nie…

Kook só uit die groentetuin…

SARIE + Die Nataniël Tafel kook grond-tot-tafel

 

Nataniël kook om te oorleef – kos vir ’n lang, gesonde lewe (episode 9)

10 September 2013

Dit is lékker om gesond te eet…

Lees die beste sê-goed van Nataniël van dié episode!

SARIE kook gesonder opsies van ons lekkerste resepte saam met Die Nataniël Tafel

 

Nataniël maak kos vir kwale (episode 10)

17 September 2013

Eet jouself gesond…

‘n Gesonde bokmelkkaas-en-nektarienslaai uit die SARIE-kombuis

Nataniël verjaar by die huis (episode 11)

24 September 2013

’n Verjaarsdagpartytjie sonder stres

 

Nataniël kook in en uit die mode (episode 12)

1 Oktober 2013

Wie sou ooit kon droom dat daar sinergie tussen mode en kos bestaan?

 

Nataniël kook vir een (episode 12)

8 Oktober 2013

Om te kook vir een beteken nie vaal kos nie!