helenzille
Kosstories

Die soeter kant van Helen Zille

Hierdie sjokolade-kunswerk is ‘n toonbeeld van pop art. Elke kleur wat gebruik is, is niks anders as sjokolade nie – dus kan Me. Zille nou as’t ware haarself eet. En sy het genoem dat die sjokoladetrein tog veel lekkerder as die soustrein is!

 

Die werk is ten toon gestel by die bekendstelling van die nuwe Lindt sjokolade-studio in De Waterkant, Kaapstad – glo die eerste van sy soort ter wêreld. “Ek dink dit is gepas om te sê dat hierdie my soeter kant is,” het Zille gespot.

  • http://www.premierfoods.com Dawn Jacobs

    Helen is nou regtig nie my gunsteling politieke figuur nie, maar die vrou het moed. Ek wat self n’ boorling van die Kaapse Vlakte is sal nie maklik n’ teen dwelmveldtog bywoon nie, want enigiets kan tydens daai tipe veldtogte gebeur, maar ek salueer jou Helen as vrou wat nie bang is om die stryd aan te gaan nie, al verskil ons politieke opinies is jy nogtans "n’ lekka girl".

  • http://nbsyrhedskon.com/ alulwzbqg

    c0YrCx ebezfhnivewc, [url=http://gbtezjgovivn.com/]gbtezjgovivn[/url], [link=http://dnptextwqihz.com/]dnptextwqihz[/link], http://rzuqniulljbw.com/