Italie
Kosstories

Dít eet kinders die wêreld oor vir middagete

Al ooit gewonder wat kinders van ander lande vir middagete eet? Sweetgreen, ’n Amerikaanse maatskappy wat navorsing doen oor kindervetsug, het na dié land sowel as ’n paar ander lande se diëte gekyk, berig Distractify.

Finland

finland

Ertjiesop met ’n broodrolletjie, beetslaai, wortelslaai en pannekoek met bessies vir nagereg.

Italië

 

 

 

Italie

Plaaslike vis op ’n bed van slaai, pasta met tamatiesmoor, brood, caprese-slaai en ’n trossie druiwe.

Frankryk

 

 

frankryk

Biefstuk, groenboontjies, wortels, kaas en vars vrugte.

Brasilië

 

 

brazilie

Varkvleis met gemengde groente, rys met bone, broodrolletjie, patats en slaai.

Suid-Korea

 

suid-korea

Vissop, tofu op rys, kimchi (gefermenteerde kool) en vars groente

 

VSA

 

amerika

 

Diepgebraaide hoender-happies met tamatiesous, kapokaartappels, ertjies, vrugtekelkie en ’n sjokolade-splinter-koekie.

Kliek hier vir die volledige lys. 

Suid-Afrika

Vertel ons op ons Facebook-blad wat jou kinders vir middagete eet