Kosstories

Droomsjokolade

Droomkos

Droomsjokolade

Organiese vanielje-poeier
Dié organiese vanielje-poeier van Bourbon kom van Madagaskar. Gebruik in jou gebak of voeg ’n knippie by jou koppie koffie. R17,95 vir ‘n 10 g bottel, by Pick ‘n Pay.

Bakkies vir gebakte sjokolade-vla
Vlak bakkies soos dié van Maxwell & Williams is ideaal vir jou sjokolade-vla op. Dis ook perfek vir die crème brûlée op.

In ’n sakkie
Soms is dit beter om kleiner sakkies bakpoeier te koop, soos dié van Moir’s. Groot hoeveelhede verslaan vinniger. Sowat R2,69 elk, beskikbaar by supermarkte.

Splinters vir muffins
Sjokolade-splinters van Staffords word binne en bo-op die sjokolade-muffins gebruik.

Versiersel
Gebruik gerus Nutella se Haselneutsjokoladesmeer as versiersel op koeke.