Kosstories

Roer! – Fredi Nest se spatchcock-hoender

Fredi Nest and Tammy - Anne Fortuin

Bestanddele

  • 1 groot vars hoender
  • 1 t. hoenderspeserye
  • 500 ml braaimarinade

Spatchcock hoender

Metode

1. Verwyder rugbeen en druk hoender plat.
2. Maak snitte in die dik dele.
3. Sit hoender in ‘n plastieksakkie saam met marinade.
4. Laat staan so 2 uur of oornag.
5. Braai oor ‘n matige vuur. (Mikrogolf op 65% vir 20 minute voor braai indien verkies.)

Kyk die Roer!-episode hier